Wat u moet weet oor wolkgebaseerde berging
Of u nou van wolkgebaseerde berging weet of nie, die kans is goed dat u dit reeds gebruik. Van die stuur van e-pos na die gebruik van Google Docs, tot die deel van dokumente – wolkberging is hier om te bly. Maar weet u alles van wolkberging? Die gebruik van ‘n wolk-gebaseerde bergingsdiens beteken: Bekostigbare […]